Exam tips crash course

Saterdag 9 November 11:30 tot 12:30 bied ek 'n "crash course" in eksamen hulp aan.  Die kursus behels die aanleer van vaardighede en tegnieke om die eksamen tyd bietjie makliker te maak.  Leerders (en ouers) vanaf graad 4 tot 12 is baie welkom.  Vooraf bespreking is noodsaaklik.  Bespreek by optikidz@gmail.com.  Koste is R50 per kind.

Comments

Popular Posts